Sê Dit Soos Dit Is: Episode 062 – Prof. Koos Malan #5

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met prof Koos Malan, ‘n konstitusionele juris, oor die kwesbaarheid van die regering van nasionale eenheid, onder ander in die lig van die verwydering die DA burgermeester van Pretoria, en die pad vorentoe.  

Podcast: https://bit.ly/sdsdi062

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.