Sê Dit Soos Dit Is. Episode 049: Charlene Grobler

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 049 – Charlene Grobler 
In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Charlene Grobler, Uitvoerende Hoof van beide Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise. Hulle praat oor die uitdagings van Nie-Winsgewende Organisasies, die krisisse in gemeenskappe, en die suksesverhale van kinders deur die sisteem.   
Kontakbesonderhede:   
012 333 6184 (Louis Botha Kinderhuis)  
012 800 4700 (Jakaranda Kinderhuis)  E-pos: info@jacarandachildren.co.za   

Deur hierdie boodskap met iemand te deel, kan jy groot verandering in iemand se lewe teweegbring.

  YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi049

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.