Sê dit soos dit is. Episode 001: Dawie Roodt

Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT IS: NEASA se potgooi.

Dawie Roodt is ‘n ekonoom wat weet hoe om komplekse dinge vir Jan Alleman te dekodeer.

Hy sê dit soos dit is.

Deel dit met iemand na aan jou.

NEASA: https://neasa.co.za/

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.