Sê Dit Soos Dit is : Episode 069 – Dawie Roodt #2

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group en gewilde aanbieder op Ontbytsake. Dawie deel sy insigte oor Suid-Afrika se ekonomiese uitdagings, die vlakke van staatskuld, en die moontlike finansiële implikasies vir belastingbetalers in die huidige klimaat.

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.