Sê Dit Soos Dit Is: Episodes 076 – Prof Koos Malan

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met die konstitusionele juris Prof Koos Malan oor die potensiële gevolge van die Trump administrasie vir Suid-Afrika, die probleme in die Regering van Nasionale Eenheid en Parks Tau se R100 miljard fonds vir Swart Bemagtiging.  

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA, ‘n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek neasa.co.za vir meer inligting.

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.