Sê Dit Soos Dit Is: Episode 073 – Dr. Dirk Hermann

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dr Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Die gesprek gaan oor die jongste dramatiese verwikkelinge rondom die BELA-wet. 

YouTube & Podcast: bit.ly/sdsdi073 

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA, ‘n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder.

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.