Sê Dit Soos Dit Is: Episode 066 – Anton Smith

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Anton Smith, die uitvoerende hoof van Aquafer, wat praat oor die sosiale kwale van die Suid-Afrikaanse samelewing (gebroke huise, dwelmmisbruik, mensehandel, selfdood, haweloosheid) asook opheffingsprojekte, rehabilitasie en hoe om op die regte manier te help.

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.