Sê Dit Soos Dit Is: Episode 065: Cillier Brink

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met voormalige burgermeester van Tshwane, Cilliers Brink. Wat het gelei tot die val van die voormalige koalisie-regering in Tshwane? 

Waar staan ons nou en hou lyk die pad vorentoe?  

Podcast: https://bit.ly/sdsdi065  

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA ‘n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. 

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.