Sê Dit Soos Dit Is: Episode 061 – Chris Viljoen

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Chris Viljoen. Chris het ’n groot liefde vir die natuur. Hy is ’n byeboer en wêreldbekende clivia-teler. Chris vertel van sy geskiedenis met bye en hoe hy tans bykans 200 byekorwe in sy boerdery bestuur. 

Podcast: https://bit.ly/sdsdi061

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.