Sê Dit Soos Dit Is: Episode 059: Dirk van der Walt

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dirk van der Walt, die mede-stigter van WeBuyCars. Van ‘n nederige begin tot ‘n R8 miljard besigheid deel Dirk stories oor struikelblokke, uitdagings, sy siening oor entrepreneurskap, vele wyshede oor besigheid en die rol van leierskap.

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.