Sê Dit Soos Dit Is: Episode 057: Piet le Roux 2

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Piet le Roux, Uitvoerende Hoof van SAKELIGA oor staatsinmenging by besighede in die privaatsektor. Hoe lyk inmenging? Wat beteken dit vir ‘n entrepreneur? Wat staan besigheidseienaars te doen? Luister en deel dit met iemand na aan jou.

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.