Sê Dit Soos Dit Is | Episode 056: John-Henry Opperman

In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met handelsmerkstrateeg, John-Henry Opperman. Hulle gesels oor kreatiwiteit. Wat is dit? Hoe kan elke mens elke dag meer kreatief lewe? Wat is die uiteinde van ‘n kreatiewe benadering wanneer jou rug teen die muur is?

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.