Sê dit soos dit is. Episode 045: John “DAKAR” Dreyer

In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met John “Dakar” Dreyer. Dakar deel sy lewenslesse, sy merkwaardige rol in die Pretoria gemeenskap en sy visie vir die toekoms.

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.