Sê Dit Soos Dit Is: Episode 042: Piet le Roux

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Piet le Roux, Uitvoerende Hoof van SAKELIGA oor BEE. 

Wat is die drie golwe van Swart Ekonomiese Bemagtiging en hoe beveg ons dit?  

YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi042  

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA ‘n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. 

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.