Sê dit soos dit is. Episode 034: Dr. Kobus du Toit

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, en Dr. Jacobus (oftewel Kobus) du Toit, gesels oor die hervestiging van wilde diere, Suid-Afrikaanse buffels, leeus wildsplaasbestuur en genetika.

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.