Sê dit soos dit is. Episode 027: Genl. Georg Meiring

Genl. Georg Meiring gesels met Gerhard Papenfus oor sy loopbaan in die Suid-Afrikaanse weermag.

‘n Interessante ontmoeting met Madiba, die afluistering van vyandelike magte en die gesegde: “Die oë van die baas, maak die beeste vet” maak deel uit van hierdie gesprek.

Geniet dit en deel dit met iemand.

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.