Sê dit soos dit is. Episode 013: Johann Holm

Vandag gesels ons met Professor Johann Holm.

Johann is ‘n professor in elektroniese rekenaar ingenieurswese met die spesifieke fokus op kunsmatige intelligensie, oftewel “A.I.”.

Wat is dit en wat beteken dit?

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.