Sê dit soos dit is. Episode 008: Koos Malan

Vandag gesels Gerhard met Koos Malan: Koos is ‘n konstitusionele juris.

Ons praat oor die grondwet en hoe dit in Suid-Afrika uitspeel.

Wat is die rol wat ‘n staat moet vervul?

Wat is die rol van die burgers binne die staat?

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.