Sê Dit Soos Dit Is: Episode 047: Prof. Koos Malan #4

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Prof. Koos Malan,  konstitusionele juris, oor die regering van nasionale eenheid en die onmiddelike uitdagings.   

YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi047 

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA ‘n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.