Gerhard Papenfus: SA Werkloosheidsyfers 2de kwartaal: Onpraktiese beleide vs. entrepreneurskap.

In hierdie gesprek op Pretoria FM deel Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, insigte oor Suid-Afrika se werkloosheidsyfers in die 2de kwartaal. Met meer as 80 000 werksverliese, druk die ekonomie swaar op besighede en werknemers. Tog is daar ’n oplossing: entrepreneurskap. Ondernemers vind maniere om planne te maak, werk te skep en hoop te herstel. Werkgewers speel ’n deurslaggewende rol om ’n klimaat van vertroue en geleenthede te skep. Vir meer, besoek neasa.co.za en #NEASA op alle sosiale media platvorms.

Email us

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.