Ivan was en is n man wat trots het in sy werk. As ons hom bel vir advies gee hy altyd goeie advies en indien hy onseker is oor iets kom hy altyd terug na my die selfde dag nog. As ek hom skakel oor naweke of enige tyd maak hy altyd tyd vir my en bly baie professioneel.
