Hans het vrae wat niks met die saak te doen gehad het nie, baie mooi en volledig beantwoord so dat die ander party dit ook mooi verstaan het. Gerhard Fourie Ing Werke kan maar net weer bevestig dat ons baie tevrede is met Neasa en ons beveel hulle aan waar ons kan.
