24/7 National Hotline: 0860 163 272 | Email: info@neasa.co.za
Sê Dit Soos Dit Is. Episode 050: Johan Kloppers
In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Johan Kloppers, ‘n spesialis in forensiese ondersoeke en traumaberading. Die fokus van die gesprek is plaasaanvalle en die slagoffers daarvan.
Vrywaring: Die inhoud van hierdie gesprek is gemik daarop om bewusmaking te kweek en ‘n konstruktiewe gesprek te bevorder oor die kwessie van plaasaanvalle in ons land.
Dit is nie bedoel om haat of geweld teen enige individu of groep aan te hits nie.
Kykers diskresie word gemaan, aangesien sommige inhoud sensitief of ontstellend kan wees vir sekere gehore.
Disclaimer: The content of this video is intended to raise awareness and promote a constructive discussion about the issue of farm attacks in our country.
It is not intended to incite hatred or violence against any individual or group.
Viewer discretion is advised, as some material may be sensitive or distressing to some audiences.