top of page
24/7 National Hotline: 0860 163 272 | Email: info@neasa.co.za
Sê dit soos dit is. Episode 031: Harry Labuschagne
Gerhard Papenfus (NEASA) gesels met ‘n vriend, Harry Labuschagne. Harry was, in sy eie woorde al “down ‘n out”, maar ondanks terugslae kon sy geloof en fokus ‘n mooi roete na geluk en impak bewerkstellig.
bottom of page