top of page
24/7 National Hotline: 0860 163 272 | Email: info@neasa.co.za
Sê dit soos dit is. Episode 016: Anria van Heerden
Vandag gesels Gerhard Papenfus met Anria van Heerden.
Anria is – in haar eie woorde – die “hoofmeisie” van die Caring Daisies: ‘n Nie-amptelike organisasie, wat vir dertien jaar lank, miljoene rande insamel vir mense in nood.
Anria is ‘n sakevrou en die gesprek draai rondom die versoening tussen liefdadigheid en verantwoordelikheid.
Deel dit met iemand.
bottom of page