top of page
24/7 National Hotline: 0860 163 272 | Email: info@neasa.co.za
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 047: Prof. Koos Malan #4
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Prof. Koos Malan, konstitusionele juris, oor die regering van nasionale eenheid en die onmiddelike uitdagings.
YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi047
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
bottom of page